No open-access location is known for this record yet.
No open-access location is known for this record yet.
In kontemporêre kognitief-funksionele benaderings tot die interne or-ganisasie van onderskeidelik die primêre leksikale kategorieë N(omina) en V(erba) staan die begrip kontinuum sentraal. Nogtans word die primêre kategorieë nog steeds as onderling onafhanklike en diskrete kategorieë gesien. In ons ondersoek van die interrelasies tussen die primere leksikale kategorieë met vei-wysing na Zulu het ons bevind dat alhoewel prototipes van die kategorieë N(omina) en V(erba) in wese onafluinklike is word hulle tog aan mekaar geskakel op ′n kontinuum. Op hierdie kontinuum vorm die tradisionele Bantukategorie A(djektief) die sentrale skakel tussen die twee ekstreme kategorieë. Vandaar die gevolgtrekking dat N(omina) en V(erba) nie diskrete onafhanklike kategorieë is nie, maar wel ekstreme pole op ′n kontinuum van leksikale kategorieë.
Loading…
Stored only when both papers are in the corpus — 96 citations exist upstream.
Papers that cite the same references — the relational fallback while embeddings are still backfilling.
Imported from OpenAlex (CC0) — nothing here is generated.