No open-access location is known for this record yet.
No open-access location is known for this record yet.
Welwillendheidsdag, 26 Desember, staan in die Engelse wereld bekend as Boxing Day. Oor die ontstaan van Boxing Day is daar groot onsekerheid. Heelwaarskynlik het dit in Engeland ontstaan gedurende die Middeleeue. Sommige skryf dat die dag ontstaan het toe dit van bediendes verwag is om op Kersdag te werk. As die bediendes dan die volgende dag gereedmaak om na hulle gesinne te gaan, het hulle werkgewers aan hulle gift boxes gegee.
Loading…
Imported from OpenAlex (CC0) — nothing here is generated.