No open-access location is known for this record yet.
No open-access location is known for this record yet.
Kodewisseling is vinnig besig om 'n kritiese faktor te word in Afrikataal-ontwikkeling en verandering in Suid-Afrika se meertalige en multikulturele gemeenskap. Hierdie artikel doen verslag oor Zulu T1-sprekers se motivering vir en houding teenoor kodewisseling. Die data wat hier bespreek word, is afkomstig uit drie bronne: vraelyste, onderhoude en persoonlike waarnemings. Die bespreking van die data is gegrond op huidige teoretiese navorsingsraamwerke op the gebied van kodewisseling. Hierby word ingesluit die ‘markedness’ model, spraakakkomodasie-teorie, die interaksionele model en die gespreksmodel vir kodewisseling. Voorlopige bevindings word bespreek en hulle implikasies vir navorsing op die gebied van kodewisseling in Suid-Afrika word aangedui.
Loading…
Stored only when both papers are in the corpus — 10 citations exist upstream.
Papers that cite the same references — the relational fallback while embeddings are still backfilling.
Imported from OpenAlex (CC0) — nothing here is generated.