No open-access location is known for this record yet.
No open-access location is known for this record yet.
CHRISTELIKE LEKTUURFONDSChristelike Lektuurfonds is gestig met die doel om die evangelie van Jesus Christus deur middel van Christelike leesstof in Afrika-tale, sowel as Afrikaans en Engels, te versprei.CLF is self verantwoordelik vir die befondsing van publikasies en dienste.CLF stel pamflette en bedieningsmateriaal in verskeie tale vir bediening in en van gemeentes van die NGKfamilie beskikbaar.Die inhoud en fokus van die literatuur het 'n missionêr-diakonale gerigtheid en wil diens lewer in die koninkryk van God.
Loading…
Stored only when both papers are in the corpus — 49 citations exist upstream.
Papers that cite the same references — the relational fallback while embeddings are still backfilling.
Imported from OpenAlex (CC0) — nothing here is generated.