No open-access location is known for this record yet.
No open-access location is known for this record yet.
Bogolanfini van Mali, beter bekend as mud cloth, het in die laaste aantal jare bekendheid verwerf en daarby ook baie gewild geraak. Vir baie jare was dit nie duidelik hoe hierdie kleed-stof gemaak is nie. Dit was algemeen aanvaar dat die ontwerpe deur 'n bleikingsproses verkry is. Van-dag is dit bekend dat die ligte ontwerpe verkry word deur hulle met donker modder te omlyn en daarna die agtergrond in te vul. Afgesien van bogolanfini se dekoratiewe waarde, het die verskillende motiewe ook simboliese waarde, en word verskillende kom-binasies gebruik om 'n geskiedkundige gebeurtenis te herdenk of 'n plaaslike held te vereer. In hierdie artikel word daar gekyk na die tegnieke wat gebruik word om bogolanfini te maak, na die betekenis van sommige motiewe, en die verskillen-de maniere waarop die tegnieke of motiewe gebruik word. Die redes vir die verhoogde belangstelling in, en vervaardiging van bogolanfini word ook aange-spreek.
Loading…
Stored only when both papers are in the corpus — 8 citations exist upstream.
Papers that cite the same references — the relational fallback while embeddings are still backfilling.
Imported from OpenAlex (CC0) — nothing here is generated.