No open-access location is known for this record yet.
No open-access location is known for this record yet.
Studies ter ere van Andries van Aarde Oor die afgelope vier dekades het Andries Gideon van Aarde 'n beduidende bydrae gelewer tot die Nuwe-Testamentiese wetenskap in die besonder en die teologie in die algemeen. Sowel op nasionale as internasionale vlak is daar besondere waardering vir sy werk. In die 1980s fokus hy op die Evangelie van Matteus, maar sy belangstelling is wyd en oor die dekades heen dek sy werk byna elke faset van die Nuwe-Testamentiese wetenskap en verwante dissiplines. Studies in honour of Andries van Aarde During the past four decades Andries Gideon van Aarde has contributed widely to the study of the New Testament in particular and theology in general, both nationally and internationally. He started out as a Matthean scholar in the 1980s and soon spread his wings to cover almost every facet of New Testament studies and related disciplines.
Loading…
Imported from OpenAlex (CC0) — nothing here is generated.