No open-access location is known for this record yet.
No open-access location is known for this record yet.
Die boek verteenwoordig in baie opsigte eerstes: die eerste sosiale geskiedenis van die NG Kerk se sendingwerk; die eerste wat die konsep van golwe van verandering in 'n boek oor die NG Kerk ontwikkel; die eerste wat die verwikkeldheid van die geskiedenis van die Afrikaner en die NG Kerk se sendingwerk in 'n bree sosiale konteks plaas en daaruit interpreteer. Die meriete van die boek spreek reeds uit die innoverende aanwending van hierdie eerstes.
Loading…
Stored only when both papers are in the corpus — 14 citations exist upstream.
Imported from OpenAlex (CC0) — nothing here is generated.