No open-access location is known for this record yet.
No open-access location is known for this record yet.
Alhoewel daar reeds 'n aantal artikels verskyn het oor die linguistiese kenmerke van tsotsitaal, is die taalsosiologiese aspekte van hierdie variëteit nog onverkende terrein. Hierdie artikel is gebaseer op navorsing wat die Omnichek-afdeling van Research Surveys onlangs vir die skrywer en Iske van den Berg van The Corporate Research Consultancy gedoen het. 'n Steekproef van 500 volwasse swart mans, gekies op basis van die ewekansige-woongebiedtegniek in vier metropolitaanse gebiede, is getoets vir hulle kennis van agt voorbeeldsinne, die gebruik, die naam van die taal, geassosieerde gebruiksfere en houding.
Loading…
Stored only when both papers are in the corpus — 34 citations exist upstream.
Papers that cite the same references — the relational fallback while embeddings are still backfilling.
Imported from OpenAlex (CC0) — nothing here is generated.